Carike Klokow - (Afrikaans) Verewig Ons

Carike Klokow - (Afrikaans) Verewig Ons

Jy gee my alles wat my hart benodig br Dit en meer en sonder woorde br Diep hier binne, binne my br Was ‘n breuk ‘n kraak so wyd br En in my kop speel die oomblikke weer br Van toe ons ontmoet het en al die seer br Maar met tyd en geduld genees jy die pyn br En die pad wat ons saam stap is ‘n reguit lyn br br Met woorde probeer ek vir jou se br Net n bietjie my liefde in jou bele br Maar hoe ek voel kan ek nie sit in ‘n sin br Spokies, liedjies of gedigte te min br Ek wonder soms is dit alles werklik br Wanneer gaan ek nou wakker skrik br My prentjies en drome is alles saam jou br En ek hoop dat dit die keer verewig sal houbr br Carike Klokowbr br


User: PoemHunter.com

Views: 1

Uploaded: 2014-06-12

Duration: 00:20

Your Page Title