Carike Klokow - (Afrikaans) Deurmekaar: (

Carike Klokow - (Afrikaans) Deurmekaar: (

Jy maak my so verskriklik deurmekaar br sy soek jou en jy soek haar br maar ons kan nie wys hoe ons voel br en ek kan nooit se wat ek regtig bedoel br br Ek wens daar was 'n manier om te se br ek wens ek't geweet wat ek regtig wou he br elke keer wat ek in jou oe staar br raak my emosies weer deurmekaar br br Die manier wat jy praat br jou komplimente, so akuraat br alles wat ek nie kan verduur br is alles wat jy na my toe stuur br br Ek voel so leeg sonder jou br die iemand wat ek kon vertrou br alles wat ek is, met jou gedeel br alles wat ek voel, het jy gesteel br Ek draai weg, maar jy's nog daar br jy maak my vreeslik deurmekaar.


User: PoemHunter.com

Views: 3

Uploaded: 2014-06-13

Duration: 00:30

Your Page Title