Carike Klokow - (Afrikaans) Sommer net vir jou!

Carike Klokow - (Afrikaans) Sommer net vir jou!

Ek mis jou so verskriklik baie, br jou happiness and smiles br altyd nice met my, die manier waarop ons chat ens. br Ons kan saam kuier en net na mekaar sit en kyk. br ons kan rondval maar nie naam weggooi nie. br Jy skinner nooit van my nie, praat nooit strooi agter my rug nie. br Jy sal my nooit verkleineer of my hart breek nie. br Jy sal my optel as ek val, my hare vashou as ek peuk, br my hart mend as hy gebreek is.


User: PoemHunter.com

Views: 1

Uploaded: 2014-11-07

Duration: 00:51

Your Page Title