YURI DURAAN - x.Boom

YURI DURAAN - x.Boom

Kaalvoet en gewillig kom br lê ek my in jou mikke neer br jou oksels beur teen my lyf br en jou bas skaaf my vel... br br Jy staan sterk en seker en br ek verlustig my in die hardheid br van jou stam, br die diepte van jou wortels... br br Ek strek myself uit en gee br my oor aan jou skaduwee br terwyl straaltjies son op my br reën deur jou blare...


User: PoemHunter.com

Views: 8

Uploaded: 2014-11-07

Duration: 00:41