Carike Klokow - (Afrikaans) Ek lief jou meer!

Carike Klokow - (Afrikaans) Ek lief jou meer!

Ek is so verskriklik lief vir jou br kannie glo ons is saam br is mal daaroor as jy jou arms om my vou br en hoe jy my soen onder die maan! br br Het vergeet hoeveel liefde ek het om te gee br en te kan se ek het nie meer seer br saam stap ons elke tree br en kan ek met alle eerlikheid se, ek lief jou meer!br br Carike Klokowbr br


User: PoemHunter.com

Views: 30

Uploaded: 2014-11-08

Duration: 00:38

Your Page Title