Carike Klokow - (Afrikaans) Ons liefde

Carike Klokow - (Afrikaans) Ons liefde

Die roos is vir jou br ek sal dit nooit berou br Hy ruik so soet br soos die parfuum wat jy dra br Jy is my liefling br en niks sal ons keer nie br Ons klim op die roeiboot br en roei weg van die wereld br weg van ons bekommernisse br Want jy is myne br en ek is joune br en ons harte is nog jonk br Want ek is lief vir jou br en jy is lief vir my br en ons liefde sal veraltyd bly! br br 1998br br Carike Klokowbr br


User: PoemHunter.com

Views: 2

Uploaded: 2014-11-08

Duration: 00:49

Your Page Title