Carike Klokow - (Afrikaans) Dis Alweer Ek!

Carike Klokow - (Afrikaans) Dis Alweer Ek!

So vandag nou lê en worstel ek br Hoekom? br Ek wou jou dan met my alles gehad het br en nou dat jy myne is, nou wonder ek br Is dit regtig liefde wat ek vir jou voel br as ek sê ek's lief vir jou is dit dan wat ek bedoel? br Maar ek mis iets in my lewe br ek mis iets in die hart br en daar's 'n gevoel waarvoor ek strewe br en daai gevoel is definatief nie smart.


User: PoemHunter.com

Views: 25

Uploaded: 2014-11-10

Duration: 01:15

Your Page Title